Site Template -- Geneology






Tuisblad

Toerplan

Foto's

Toerprys

Kontak ons

  


TOERPLAN


Toerplan

1.Ons vertrek vanaf Pretoria. Op ons roete na Namakwaland, besoek ons Kuruman en die Oog op Kuruman. Daarna vertrek ons na Olifantshoek, na die Witssandnatuurreservaat waar die natuurwonder - the roaring sands - is. Ons kom in Springbok aan Saterdagaand.

2.Verblyf vir die hele week is in gastehuise van hoogstaande gehalte.

3.Gedurende die week besoek ons die dorpe Nababeep, Okiep, Kamieskroon, Springbok, Port Nolloth, Pella en Kleinzee.

4.Ons besoek die museums, natuurreservate, 'n robbekolonie met der duisende robbe, 'n oesterplaas, ons doen 'n diamantmyntoer en natuurlik die plekke met die mooiste blomme!

5.Die toergidse is Namakwaland-kenners, en gaan die hart van Namakwaland aan u oordra!

6.Op pad terug na Pretoria aan die einde van die week, besoek ons Keimoes en 'n wynkelder.


(Ons gee nie detailbesonderhede nie, om die verrassings-element te behou. Alles beloof om BAIE interessant te wees!!)