NAMAKWALAND BLOMMETOERE
Welkom!
Het u geweet dat daar oor die 4000 blomsoorte in Namakwaland is? Dis 'n onvergeetlike gesig om die wit, pienk, oranje, pers en geel plate blomme in die lente te sien! Geen wonder hierdie omgewing word die tuin van God genoem nie!
Ons bied in 2003 die volgende toere aan vanaf Pretoria na Namakwaland:
1. 24-31 Augustus (8 dae)(Reeds vol bespreek)
2. 2-9 September (8 dae)
3. 2-6 September (5 dae)
Kyk gerus ons webblad deur vir die toerplan,en kry besonderhede om te bespreek by die afdeling Kontak Ons.